RR
Ruan R

1 reviews | Active since Nov 2023

10 Nov 2023, 11:55

Hierdie ouens is een amazing span, dankie Quentin by Gys Pitzer Motors met die hulp en aankoop van ons nuwe bakkie

Hierdie ouens is een amazing span, dankie Quentin by Gys Pitzer Motors met die hulp en aankoop van ons nuwe bakkie. Hulle stap verseker die ekstra myl om seker te maak mens kry alles waarna jy soek! Ons beveel hulle beslis aan vir enige iemand wat opsoek is na hulle droom motor!!👌🏻

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply10 Nov 2023, 13:43
Official
Hallo Ruan
Thank you we appreciate your feedback