AA
Aluin A

1 reviews | Active since Jun 2023

19 Jun 2023, 14:42

Hallo almal dankie v...

Hallo almal dankie vir julle goeie diens by Gys Pitzer Nadine en Henriette baie dankie dat julle my so mooi gehelp het van dag een af julle is 🌟🌟🌟🌟🌟🌟dis rerig die moeite werd om by julle kar te koop sal mense na julle toe verwys πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»πŸ™πŸ»Julle is awsome🌟🌟

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply21 Jun 2023, 10:19
Official
Baie dankie vir jou boodskap!  Ons waardeer die besigheid baie.

Groete,
Gys Pitzer Motors