WB
Wikus B

1 reviews | Active since Nov 2022

17 Nov 2022, 08:59

Gyz Pitzer Silver Lakes

Ek en my vrou het 2 karre by Gyz Pitzer Silver Lakes gekoop en die diens was uitstekend gewees. Na verkope diens is ook uitstekend en hulle het uit hulle pad uit gegaan om alles glad te laat verloop. Dankie Nadine en Henriette.

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply17 Nov 2022, 09:17
Official
Wikus baie dankie!!