JV
Johan V

1 reviews | Active since Jun 2021

22 Oct 2021, 08:44

Gyspitzer

Gyspitzer Wonderboom bly die beste . Ek het 6 voertuie in n jaar gekoop by julle en julle diens en na diens is uit stekend. Pieter en jou span die dames met dokumente en Bernard vir die hulp ek wardeer ek sal nooit en glo my nooit weer ander handelaar gebruik nie. Goeie diens julle ysters.

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply22 Oct 2021, 08:48
Official
Hi Johan, baie dankie vir jou terugvoer!  Sien uit vir nog baie besigheid!  Groete, Gys Pitzer Motors Span.