WB
Wilma B

1 reviews | Active since Feb 2022

22 Feb 2022, 20:21

Goeie diens en voertuie

Altyd lekker om met Andries by Silverlakes te deal. Het al ons voertuie tot dusver deur Wonderboom en Silverlakes gekoop en verkoop, en baie gelukkig met die diens elke keer. Goeie voertuie en diens! Ons gaan elke keer terug na hul, en sal ook met gemoedsrus mense na hul verwys.

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply23 Feb 2022, 10:30
Official
Hello Wilma,

Baie dankie vir jou terugvoering!   Ons is bevoorreg om sulke goeie kliente en ondersteuning te ontvang.

Jou besigheid beteken baie vir ons!!

Groete,
Gys Pitzer Motors Groep.