AK
Annette K

1 reviews | Active since Aug 2018

17 Mar 2020, 17:34

Goeie diens

Gys Pitzer Motors (Silverton)

Ons wil net baie dankie sê aan Gys Pitzer in Silverton vir hulle goeie diens met my dogter se kar wat ons einde Oktober 2019 by hulle gekoop het. Daar het so paar probleme ingetree met die kar wat nie start nie, olie lek ens. so maand terug en hulle het ons gehelp om die kar weer 100% te kry. Ons is baie gelukkig met hulle diens. Weereens, Baie dankie.

0
Replies (2)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply28 Apr 2022, 11:37
Official
thank you
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply17 Sept 2026, 16:45
Official
Good day
Thank you we appreciate your feedback