JJj
Joey Jordaan joey.barkhuizen

1 reviews | Active since Jul 2024

31 Jul 2024, 08:50

Ek wil graag my opregte dank uitspreek aan die span by Gys Pitzer Motors vir hul puik diens en vriendelikheid tydens die koop en verkoop van ons nuwe motor

Ek wil graag my opregte dank uitspreek aan die span by Gys Pitzer Motors vir hul puik diens en vriendelikheid tydens die koop en verkoop van ons nuwe motor. Die hele proses was vinnig, maklik en professioneel hanteer. Ek het werklik die persoonlike aandag en hulpvaardigheid wat ek ontvang het, waardeer. Ek sal beslis Gys Pitzer Motors aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n betroubare motorhandelaar. Baie dankie weer!

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply31 Jul 2024, 09:32
Official
Hallo Joey
Baie dankie vir jou boodskap,ons waardeer dit opreg.