AB
Antoinette B

1 reviews | Active since Feb 2026

26 Feb 2026, 12:58

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ Ek wil graag my opregte dank en waardering uitspreek teenoor Gys Pitzer Motors – Wonderboom tak vir hul uitstekende diens

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ Ek wil graag my opregte dank en waardering uitspreek teenoor Gys Pitzer Motors – Wonderboom tak vir hul uitstekende diens. Van begin tot einde was die ervaring professioneel, vriendelik en absoluut stressvry. ’n Spesiale dankie aan Jacky (sales persoon) wat my met ongelooflike geduld, eerlikheid en kennis deur die hele proses gehelp het. Sy het regtig uit haar pad gegaan om seker te maak ek is gemaklik en tevrede met my besluit. Geen druk nie – net opregte, uitstekende diens. Ook baie dankie aan Lizelle (Finance Manager) wat die finansiering vinnig en glad hanteer het. Sy het alles duidelik verduidelik en die hele proses eenvoudig en sonder kopseer gemaak. Dis verfrissend om nog sulke eerlike en toegewyde mense in die motorbedryf te kry. Ek kan Gys Pitzer Motors Wonderboom met volle vertroue aanbeveel aan enige iemand wat op soek is na kwaliteit voertuie en uitstekende diens. Baie dankie vir ’n wonderlike ervaring! 🚗✨

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply26 Feb 2026, 13:01
Official
Good day
Thank you we appreciate your feedback