LL
Lana L

1 reviews | Active since Jan 2025

02 Jan 2025, 15:26

Die ervaring by Gys Pitzer Lindo Park was baie goed

Die ervaring by Gys Pitzer Lindo Park was baie goed. Ons was vinnig gehelp, eerlike opinies gegee oor sekere opsies, bank finansiering vinnig afgehandel, en 'n week later die kar gaan haal. Baie dankie vir die goeie diens!

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply02 Jan 2025, 16:04
Official
Good day
Thank you we appreciate your feedback