FG
Franz G
1 reviews | Active since Mar 2024
09 Mar 2024, 07:45
Dankie Quentin
Wat n ongelooflike ervaring. Met ona aankoms het die aantreklike Quentin ons ontmoet en binne 5 min is my kar verkoop en die nuwe kar gekoop. Ons was op die hande gedra en binne n paar uur het ons met die motor terug gery Vanderbijlpark toe. Alles gedoen binne 4 ure. Ek is nou nog stomgeslaan. Besoek gerus Gys Pitzer Motors die die tyd en afstand werd. Mag hierdie besigheid van krag tot krag gaan. Dankie dankie dankie. Julle maak n vedskil. Franz en Edward 🎶🎼🎹
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Gys Pitzer Motors's replyOfficial
09 Mar 2024, 17:51Good day
Thank you we appreciate your feedback.
Thank you we appreciate your feedback.
Gys Pitzer Motors's reply09 Mar 2024, 17:51
Official
Good day
Thank you we appreciate your feedback.
Thank you we appreciate your feedback.
