mM
marisckaburger M

1 reviews | Active since Mar 2017

25 Oct 2017, 03:18

Bought bakkie but it is fixed

Ons het n bakkie gekoop by tak in Pretoria Noord....hulle het gese dat die bakkie ongeluk vry was en ook ons n papier laat teken om te bevestig....ons kan sien hoe die bakkie oorgedoen is...ons is self in panelbeating en mens kan sien hoe verf afdop waar hulle veranderings aangebring het en en body putty kolle orals......dit was baie oneerlik gewees en ons voel ingedoen

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply28 Apr 2022, 10:02
Official
thank you