JB
JACKY B

1 reviews | Active since Sept 2013

21 Aug 2026, 13:20

Baie goeie diens ontvang by Gys Pitzer Motors Wonderboom-tak in Gezina! 🌟 ’n Groot dankie aan Alie en Michelle vir julle uitstekende diens, vriendelikheid en hulpvaardigheid

Baie goeie diens ontvang by Gys Pitzer Motors Wonderboom-tak in Gezina! 🌟 ’n Groot dankie aan Alie en Michelle vir julle uitstekende diens, vriendelikheid en hulpvaardigheid. Julle het regtig uit julle pad gegaan om ons te help. Ons waardeer dit opreg en sal Gys Pitzer Motors beslis aanbeveel. 🚗👏

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply21 Aug 2026, 15:07
Official
Good day
Thank you we appreciate your feedback