II
Ian I

1 reviews | Active since Mar 2025

31 Mar 2025, 10:34

Baie goeie diens gekry vanaf Jacky en Lizelle

Baie goeie diens gekry vanaf Jacky en Lizelle. Ek was so beindruk met die diens wat ek by Gys Pitzer motors wonderboom ontvang het. Sal enige tyd weer by Jacky n voertuig kom koop. Sy is puik in haar werk. Baie dankie vir julle goeie diens

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply31 Mar 2025, 10:55
Official
Hallo Ian
Thank you we appreciate your feedback