WJ
Willie J

1 reviews | Active since Jun 2013

13 Mar 2025, 16:09

Baie goeie diens

Hierdie tipe diens het ek baie lanklaas gekry. Jacques en Carla by Lindopark het uitmuntende diens gelewer. Baie dankie vir die manier hoe julle klante hanteer, dit maak dat 'n mens vorentoe weer met julle sal wil besigheid doen.

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply20 Mar 2025, 14:11
Official
Good day
Thank you we appreciate your feedback