CvdMc
Corlia van der Merwe corliaprop
1 reviews | Active since Sept 2023
19 Sept 2023, 20:00
Baie dankie aan Pieter Bekker van Gys Pitzer Motors vir uiters professionele en flinke diens! Ons loop nou al n pad met Pieter die afgelope 4 jaar en het ons 3de voertuig vandag deur hom aangeskaf
Baie dankie aan Pieter Bekker van Gys Pitzer Motors vir uiters professionele en flinke diens! Ons loop nou al n pad met Pieter die afgelope 4 jaar en het ons 3de voertuig vandag deur hom aangeskaf. Van die 1ste oproep tot met die aflewering van die Ford Ranger vandag het Pieter en Michelle ons bygestaan en n uiters goeie diens gelewer. Pieter is die beste en ek kan hom vir enige iemand aanbeveel wat n voertuig wil koop,hy loop die ekstra myl vir sy kliënte. Baie dankie Marius and Corlia vd Merwe. Modimolle.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Gys Pitzer Motors's replyOfficial
16 Oct 2023, 11:09Hi Corlia,
Baie dankie vir die pluimpie.
Groete,
Gys Pitzer Motors
Baie dankie vir die pluimpie.
Groete,
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply16 Oct 2023, 11:09
Official
Hi Corlia,
Baie dankie vir die pluimpie.
Groete,
Gys Pitzer Motors
Baie dankie vir die pluimpie.
Groete,
Gys Pitzer Motors
