mM
mrferrari M

1 reviews | Active since Jun 2017

19 Nov 2025, 17:58

Ali at Gys Pitzer - Dankie vir jou uitstekende diens

Ali at Gys Pitzer - Dankie vir jou uitstekende diens. Die kar wat ek gekoop het is in n beter kondisie as wat hy beskryf het. Mense soos julle is baie skaars. Wel done Gys Pitzer Motors!!

0
Replies (1)
Gys Pitzer Motors
Gys Pitzer Motors's reply20 Nov 2025, 08:22
Official
Good day 
Thank you we appreciate your feedback