CR
Cobie R

1 reviews | Active since Jan 2021

21 Jan 2021, 18:15

Help

Goeie middag hoop julle kan help want ek weet nie meer watter kant toe nie Ek het al soveel keer met hulle gepraat en gese ek kan nie meer betaal nie ek my werk verloor met die covid ons gym glad nie al van laas jaar af hulle trek geld van my rek af sodra iemand my geld leen vir kos ek hulle van die begin af gesmeek asb ek kan nie meer betaal nie en hulle luister nie trek elke rand af wat my sussies in betaal vir my om na my kind te kyk my man weens covid kan ook nie nou werk nie asb se vir my julle sal my kan help Ek weet ek het die damn ****rak geteken maar dit het ek gedoen voor die covid ons getref het asb asb help my

0
Replies (0)