1 reviews | Active since Jan 2022
Gv velddienste
So meer as n jaar terug het my kar top gasket geblaas my gewone mechanic wat my kar altyd gediens het se toe hy kani an die kar werk nie tensy ek ander enjin wil in sit. Die goedkoopste enjin was so amper 50000 rand.
Ek benader toe vir GV, hy se toe dat hy die kar kan reg maak en charg my ook toe vir parte wat nie in die kar gesit is nie. Die kar het sowat 4 maande by hom gestaan en ek waa heel tyd aan n lyntjie gehou.
Toe ek die kar gan hal toe wys die kar vir my dat daar n oil presure problem is ekt toe klaar betaal en gese hulle moet ma dit uit sort. Die kar het weer daar gestaan vir n maand en 2 weke en toe ek die kar kry wys hy steeds di probleem. Hy het toe vir my gese is net n sensor ekt die sensors vervang en die kar het my steeds die problem gewys.
Toe ek uiteimdlik die kar kry was sie kar so verniel van al die staan vuil hand merke oral binne die kar die nuwe arcon werk toe nie plus my alternator is ok toe stukkend. Ekt alles vervang toe by die auyo electrician en die kar so gery elke keer as die kar die oil presure opduik dan het ek die kar afgesit vir n ruk en dan ma verder gery.
So maaand terug gan stan die enjin weer en is as gevlog van die oli. Ek neem die kar weer vir hom omdat dit nog onder sy waarborg is en die kar stan toe weer vir 3 weke by hom toe bel hy my ek moet kom kyk. Toe verduidelik hy dat is n stanp op die samp, maar ek verduidelik toe vir hkm dai is oud nokke en dis nie wat gely het tot die breek nie.
Maar soos mens mos nou weet hy weet wat om te se sodat dit nou lyk is nie sy skuld nie. Slotsom hy weet hulle het angejaag met die enjin geweet ook mos nou ek gan hom nie weer betaal nie nadat ek omtrek oor 45000 op die kar moes uit haal laas jaar.
Hulle kom nou wel met goeie verwysing en ek was in my noppies dat so goeie mechanic an die kar werk ma nee dis maligheid om van hulle gebruik te mak.
Charge vir parte wat nie gefit is nie en dan blameer hulle jou vir goed wat hulle gebreek het en en en dit was n roller coster die afgelope jaar en n half wat ek met hulle gedeal het, net om nou opi eimde te se n ander enjin moet in gesit word nadat hy geweet het die sing gani hou nie.
Bai kwaad en teleurgesteld ma bly ma weg van hulle
