1 reviews | Active since Sept 2021
***** herstel kostes. Steel klient se kar
Desember 2017. 407 Peugeot Hdi clutch herstel. Volgens n straat pamphlet is GT motors Commissioner straat Krugersdorp die spesialiste op Peugeot en Citroën. Met afspraak kostes beraam op R8 800. Met daar aankoms word kar dadelik aan gewerk. Met n skok van alle vervangings loop kostes tot oor R 32500. Ok betaal dit. Maar besluit ek koop n ander kar. Die Victor bied aan hy sal Peugeot 407 oor koop. Wat to reg beklink word. Net jammer die kostes vir herstel was helfte by Peugeot agente. Dit vind uit n week later. Met Victor se aanbod om oor te koop. Word die helfte van ooreen gestemde bedrag oor eft. Dit was die laaste. Ons nou in 2021. Kar nie van my naam af.. Die kar was in ongeluk so gevind deur Polisie Krugersdorp. Ek was gesoek vir mens en material skade. Deur 2018.met menigte What'supp. Het dit tot niks kom. Daar net gesê.. "Jy kan F%@# doen. Ek sal doen met kar net wat ek wil" So nou na al die tyd vandag sal kar ges**** word. Wie ook al die Peugeot geniet of dalk in parte is.. Sal boet. Bliksemse ***** goed. En ja.. GT Motors Pty ltd.. Waar die regestrasie nommer?
