YvdW
Yolani van der Westhuizen

1 reviews | Active since Nov 2016

13 May 2017, 21:41

Too good to be true 2

<p>Ek kan getuig oor wat Liesl sê sedert 10 April vra ek my deposito. Hy het my ook op GSA toere se Facebook blad geblok en antwoord nie sy foon nie. Ek het 'n aanmaningsbrief gestuur na die geadverteerde adres maar hy het nie daarop reageer nie. Die volgende stap is 'n dagvaardiging.</p> <p>Ek het bewyse waar hy gesê het hy gaan betaal en ek moet my bankbesonderhede gee.</p>

0
Replies (0)