AB
Adele B

1 reviews | Active since Jan 2016

14 Jan 2016, 16:20

Swak kliente diens!!!

Ek het n gps tracker horlosie by hulle bestel wat nou foutief is.Na vele eposse en baie oproepe na die kliente diens het ek uiteindelik na 40 minute se wag met iemand gesels.Aangename vroetjie wat my gehelp het en vir my verwys het om op te reageer op n epos en n return moet submit.die hele vorm ingevul,nou wil dit nie submit nie,se heeltyd try again later.Na al die eposse het geen persoon nog terug gekom met enige oplossing vir my nie!Ek is regtigbteleurgesteld in swak diens!!

0
Replies (0)