AG
Alicia G

1 reviews | Active since Aug 2024

26 Aug 2024, 17:28

Maak seker al jou goed is in orde

Ek het n kar by die maatskappy gekoop di verkoopsman was emile daarna het ek gesukkel om my lesensie te kry daarna het ek gesukkel met my wielspaner en sleutel tot op vandag het ek nog nie my spaar sleutel gekry nie daar was reelings getref maar dit was nie na gekom nie

0
Replies (0)