A
Annette

1 reviews | Active since Apr 2026

07 Sept 2026, 07:32

Groenheide uitgewers

Groenheide het my e-boek gepubliseer. Ek kry geen terugvoering van Robert Sadler oor die uitbetaling van my tantieme. Hy ignoreer my eposse. Ek wil weet wanneer die tantieme gaan uitbetaal. Indien dit uitbetaal is, n bewys van betaling.

0
Replies (0)