VERLORE BAGASIE
Bagasie het verlore geraak tussen Bloemfontein en George. Het dadelik gerapporteer. Hulle het net laat weet as iemand dit inhandig by "lost and found" sal hulle laat weet. Die tas met waardevolle items soos Fitness watch, nuwe schetcher skoene, elektiese skeermes en elektriese haarknipper, wassakkie met goedere asook medikasie en baadjie. Dit was nalatigheid aan hulle kant want ek het die wable nommerr gehad vir die duursame sak met al bogenoemde.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)