Jj
Jannas jan.badenhorst

1 reviews | Active since Aug 2026

26 Aug 2026, 15:54

Baie goeie diens ontvang van Greencoin en span

Baie goeie diens ontvang van Greencoin en span. Vinnigste instelasie nog ooit en systeem werk 100%. Sal hulle enige tyd weer gebruik

0
Replies (1)
Greencoin Solar
Greencoin Solar's reply27 Aug 2026, 10:45
Official
Dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons waardeer jou vertroue en is bly die vinnige installasie en perfekte werking van jou stelsel voldoen aan jou verwagtinge. Ons sien uit daarna om jou weer te help enige tyd. 🌞