1 reviews | Active since Dec 2025
Baie dankie vir al julle moeite vanaf uitkom vir terrein besoek, aansoek vir lening, goedkeuring, aflewering en professionele installering van die hele stelsel
Baie dankie vir al julle moeite vanaf uitkom vir terrein besoek, aansoek vir lening, goedkeuring, aflewering en professionele installering van die hele stelsel. Baie dankie aan al die vriendelike, kundige en hulpvaardige mense wat dit moontlik gemaak het. Waardeer julle toegewydheid. Sal Greencoin beslis aan bure, vriende en familie bekendmaak in Lusthof - Pretoria. Ongelukkig gee ek nooit 10 uit 10 vir enige gradering nie en sal julle met 9 uit 10 tevrede moet wee! ๐ Groete *Louis Kritzinger*/ Thanks for all your effort. From coming out for a site visit, applying for a loan, approval, delivery and professional installation of the system as a whole. Thank you also to all the friendly, knowledgeable and helpful people that made everything possible. Appreciate your devotion and will definitely introduce Greencoin to neighbors, friends and family in Lusthof - Pretoria. Unfortunately I never give a 10 out of 10 rating and you will have to be satisfied with a 9 out of 10! ๐ Regards *Louis Kritzinger*
Greencoin Solar
Greencoin Solar
