FK
Frik K

1 reviews | Active since Nov 2012

18 Aug 2021, 18:06

Beloftes leë beloftes

ń Company met net promises. Hulle moet my refund met die bedrag van R50830. Ek kry egter net beloftes en geen terugbetaling. Ek gaan nou maar die legal en kriminele roete volg om my geld te probeer terugkry

0
Replies (1)
Green Point Solar
Green Point Solar's reply03 Sept 2021, 12:29
Official
Beste Frik. Jy het n produk aan gekoop by ons wat gelewer is. Jy het besluit om die transaksie te kanseleer. Ons ooreenkoms met mekaar is dat ons die produk namens jou verkoop waarna ons jou weer krediteur. Hou by die reeling asb.