MD
MARIA D
1 reviews | Active since Jan 2023
24 Jan 2023, 19:04
Diens sonder gelyke
Green door is ‘n fantastiese span wat uit hulle pad uit gaan om te verseker dat jy spoedig in jou droomhuis kan intrek
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Green Door Home Loans's replyOfficial
25 Jan 2023, 15:51Geagte Maria,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. By Green Door Home Loans streef ons om die huislenings proses so gerieflik as moontlik te maak vir ons kliente, en hard te werk vir elke aansoek. Dankie dat ons dieselfde vir jou kon doen.
Groete,Die Green Door Home Loans Span

Green Door Home Loans's reply25 Jan 2023, 15:51
Official
Geagte Maria,