CVDR
CORNELIS Van Der Riet
1 reviews | Active since Oct 2022
15 Oct 2022, 11:35
Groot *****s die
Die plek verdien nie geen ster nie. Koop parte by my aan skryf alles in n boek met n copy van my ID ek en Kevin teken daarby toe betaaling kom het die vrou wat dit doen "gery" vra toe of n ewallet sal reg wees ek stem toe in daarop later nee hulle kan nou nie my die prys gee wat beloof was nie een storie op n ander storie 4dae later nog geen geld ontvang nie en mens se oproepe word nie geantwoord nie julle is die grootste *****s wat ek in my lewe raak geloop het so mense bly weg asb
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)