EB
Estelle B
1 reviews | Active since Nov 2018
26 Nov 2018, 06:33
Wonderlike diens vam GP Drilling se span
Ons het die manne gevra om vir ons te kom kyk of hulle kan boor by ons huis na dat ons hoeveel boor man hier gehad het en niemand ons kon help nie het Gawie vir ons kom kyk en hulle het n punt aangewys en die volgende dag kom boor. Daar was toe meer as genoeg water vir ons om te gebruik en nog ekstra. Baie dankie vir die goei diens
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)