JL
Jurie L

1 reviews | Active since Nov 2014

07 Apr 2015, 10:21

Swak diens gelewer deur ****rakteur

Ek het in Januarie 2014 na Gordon Vloere se perseel in Zastron straat Bloemfontein gegaan om te kyk na matte, na 'n gesprek met Mev Gordon oor wat ek alles beplan om by my huis te doen het sy aanbeveel dat ek van die dienste van Riaan gebruik maak as 'n sub****rakteur van hulle. Nadat ek die kwotasie aanvaar het is daar vir my ges? dat die werk twee weke sal vat om te voltooi, nodeloos om te s? en 3 maande verder was die werk steeds nie heeltemal voltooi nie en dit na vele beloftes van Riaan dat hulle die werk sal kom voltooi. ek het egter die fout begaan om die bedrag gekwoteer ten volle te betaal. ek het herhaaldelik vir Riaan gebel by ***, hy het met talle beloftes gekom wat net nooit gerialiseer het nie. Ek het daarna ook verskeie oproepe na en besoeke by Gordon Vloere afgel? waar ek met Mev Gordon gepraat het. steeds net beloftes dat sy sal sorg dat hulle en Riaan my te kom sien om die probleme te bespreek, niks het daarvan gekom nie. dis nou al 'n jaar later en steeds sukkel ek met hulle om die foute te kom herstel of na my toe te kom om die probleme uit te sorteer.

0
Replies (0)