EE
Esme E
1 reviews | Active since Jul 2019
19 Sept 2019, 15:47
Good Life Paving
John Wilsenach is 'n *****. Hy het sy vorige besigheid verkoop (Dolphin Paving) maar nooit die landlyn verander nie. Ek het Dolphin Paving gebel vir 'n kwotasie. John het vir my gese dat hy Dolphin Paving aan 'n engelsman verkoop het en dat hy (John) my 'n verwysing na iemand anders sal gee. Na verdere ondersoek na dit het ek gesien dat meeste van die websites die ou landlyn op het. na my mening steel John Wilsenach werk van Dolphin Paving. SWAK>>>>>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)