1 reviews | Active since Apr 2024
Gold valley internet lounge (casino) HULLE ROOF DIE MENSE
Hoe is dit moontlik dat n mens vir ontspanning na n gold valley (centurion)(Da****rt)(pretoria noord)en Silverton toe gaan n ***ken R1000 by elk spandeer en as jy ,as,let well as jy die free spins kry jy nog steeds ***ol uit cash of op tel met jou bet nie ,dis vir my ***ken belaglik hoe hulle n mens se geld so kan vat en hulle net nie worry nie as n mens hulle begin vra vra Dan lag die mense jou net uit .Kry jy een van die 2 brokers dalk in die hande en begin hulle te coner met vra Dan latweet hulle jou hulle Sal vir jou n coupon van n R100 kan trug gee en dis dit .*** dit man hulle steel mense se geld so en niemand doen niks nie wat van die ou mense wat daar gaan sit en ontspan , Al wat hulle kan se is dankie vir die donerse flat koeldrank wat hulle jou gee. Se p@#$ man iewers moet iemand van die gamble bord iets kan doen of soos ek kan verstaan van die een manager (centurion) gamble bord is op gold valley se payroll.....
