AZ
Andrie Z

1 reviews | Active since Dec 2025

05 Dec 2025, 11:43

JJ was hier vandag by my gewees

JJ was hier vandag by my gewees. Ek is tevrede met die prys en die verduideliking van die transaksie vandag. Was voor die afspraak se tyd hier gewees vandag ook. Goeie diens. Dankie

0
Replies (0)