DC
Dirk C

1 reviews | Active since Jul 2020

02 Jul 2024, 06:41

Swak Mr been van goeie hoop 0nderdelle sal

Goeie dag die bestuurder van goeie hoop Gister was Ek by Jul Winkel Om n wielbearing te Koop Vir n Tata Indica 2012 toe vra Jul sales man (mnr bean ) my R530 Vir n bearing en Se aan my as Ek n goodkoop bearing soek Moet Ek master part toe Gaan hy is baie ongeskik ) gelikig toe Sien n Ander salesman die stories en Se hy sal my help en help toe die bearing kos toe R175 baie dankie rewano Abraham's jy is n baie goeie sales man en n aanwins Vir goeie hoop 0nderdelle (maar Mr been is n swak swak salesman en ongeskik Al wat hy oor praat is oor Sy scooter en hoe hy geval het

0
Replies (1)
DC
Dirk C's update02 Jul 2024, 07:59
Reviewer Update
Die salesman wat ongeskik was Se Naam is Mr bean Nie (mnr been Nie )hy sal customer weg wys erder as Om reg tehelp hy dink te veel van hom self