eM
elsie M

1 reviews | Active since Mar 2021

01 Mar 2021, 14:05

bad service

Ekself is ook in n baie slegte lig geplaas agv die diens gelewer deur Go2. Ek glo nie ek het in my hele lewe al soveel kokkerotte bymekaar gesien nie. Very bad experience from Boki go2properties in Polokwane. They were unprofessional by leaving the new owner without the keys until 7 last night

0
Replies (0)