JM
Janine M

1 reviews | Active since Oct 2017

31 Jul 2024, 13:24

Goeie diens GMC

GMC Airconditioning is n Suid Afrikaanse maatskappy wat julle maar kan ondersteun. Ek het n Purifier en Dehumidifier by hulle gekoop. Nadat ek die dehumidifier vir n jaar onophoudelik gebruik het het dit gebreek. Ek het met hulle in aanraking gekom en hulle het blitsvinnig teruggekom en ek het gereel dat dit van die Kaap tot in Pretoria geneem word. Die probleem is gou opge****r en herstel. Hulle bied regtig baie goeie diens en hulle is vriendelik en hulpvaardig. Koop Suid Afrkaans. Koop by GMC. Baie dankie aan Greg vir al jou hulp.

0
Replies (0)