HB
Hannes B

1 reviews | Active since Nov 2010

14 May 2022, 21:42

Hannes

Ek het in Februarie Navraag gedoen vir n powersteering Rack op n Huyndai H100 Hulle het laat weet hulle kan een kry maar ek moet eers n deposito betaal voordat hulle hom kan kry.Deposito is betaal en hulle het vir my fotos van die part gestuur en gese hulle kry hom.Dit was die laaste keer. As jy navraag doen het hulle n ander verskoning van hulle wag vir courier om die part op te tel van waar hulle hom kry tot hulle wag net vir HK om betaling te doen sodat courier kan optel. Ek het die 19de April gese hulle moet my deposto terugbetaal want hulle lieg en bedrieg my. So het hulle gese hulle sal die geld terug betaal maar toe begin dieselfde storie weer van voor af. Elke dag n verskoning.Het met Erika gepraat daar maar sy het een verskoning op die ander een. Dit lyk vir my hulle betaal mense om kliente te belieg want elke nou en dan is daar een weg en dan is daar weer n nuwe een wat sal uitvind war daar aangaan maar dit is net om tyd op te maak. Ek sal niemand aanraai om besigheid met hulle te doen nie. Dit is die 14de Mei en nog steeds niks gekry nie.

0
Replies (0)