CN
CHANE N
1 reviews | Active since Jun 2016
15 Nov 2023, 05:49
Van dag een af was Etienne fantasties
Van dag een af was Etienne fantasties. Hy het ons professioneel en vriendelik gehelp. Ons vorige Zoom-vergadering met hom was deeglik en baie insiggewend. Enige vrae wat ons tot op hede gehad het, het hy deeglik en vinnig beantwoord. Ons is dankbaar dat ons hierdie pad saam met Etienne kan stap.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Global Migrate's replyOfficial
15 Nov 2023, 06:55Baie dankie Chane, dit is wonderlik om van jou terugvoer te hoor! Ons is opgewonde oor die pad vorentoe en waardeer die professionele en vriendelike ondersteuning van Etienne!
Global Migrate's reply15 Nov 2023, 06:55
Official
Baie dankie Chane, dit is wonderlik om van jou terugvoer te hoor! Ons is opgewonde oor die pad vorentoe en waardeer die professionele en vriendelike ondersteuning van Etienne!
