M
Mercia
1 reviews | Active since Nov 2023
14 Nov 2023, 12:54
The resource you are...
The resource you are looking for has been removed, had its name changed, or is temporarily unavailable.
Helpful (0)
Replies (2)0
Replies (2)M
Mercia's updateReviewer Update
14 Nov 2023, 13:19Ek het ****ak gemaak met Ettienne van Global Migrate en hy was regtig 'n absolute plesier om mee saam te werk. Vanaf my eerste boodskap aan hom het hy vinnig gereageer en was hy baie gewillig om te help. Hy het al my vrae oor die visumproses vir emigrasie na Australië vanuit Suid-Afrika beantwoord en sommige van sy antwoorde kon letterlik nêrens anders gevind word nie. Hy het enige vrae of bekommernisse wat ek gehad het, volledig verduidelik, sonder dat ek enige twyfel of onbeantwoorde vrae oor gehad het. Hy het moeite gedoen om my dokumente sorgvuldig deur te neem en het my 'n paar visumopsies gegee. Hy het beslis baie nodige hoop vir die toekoms vir ons gesin gegee. Van dag een af was hy so hulpvaardig en het hy onmiddellik op enige vrae geantwoord. Ek het vantevore ander agente ge****ak, en sommiges het 48 uur geneem om op een vraag te antwoord, wat die proses baie ontmoedigend en lank laat voorkom het. Ek was moedeloos... Ettienne is altyd bereid om meer en meer hulp aan te bied en ek kan sien dat hy werklik soveel as moontlik wil help. Hy weet wat hy doen, dit is veseker. Hy kan baie trots wees, want hy gaan mense se lewens verander deur dit moontlik te maak vir gesinne om weer bymekaar te kom wat oral oor die wêreld versprei is. Sy werk is deeglik en hy voel soos 'n vriend wat ek enige tyd kan ****ak vir enige vrae wat ek mag he en hy sal uit sy pad gaan om elke antwoord volledig te verduidelik. Ek gaan hom aanbeveel aan enigiemand wat wil emigreer. As 'n globale maatskappy wat met mense se toekoms werk, is Ettienne beslis meer werd as 'n stuk goud. Absolute top agent! Verseker die beste waarmee ek al in ****ak was. Ek was moedeloos die eerste dag toe ek ****ak gemaak het met Ettienne n paar dae terug en nou sit ek hier met geen vrae, n groot glimlag op my gesig en n toekoms in Australie waar my 4 jarige seuntjie gaan groot word saam met sy nefies. Ettienne, bitter baie dankie vir al jou moeite! Jy gaan nog baie drome laat waar word. Ons as n gesin en familie waardeer jou opreg en sal altyd dankbaar wees vir jou top diens. Bitter baie dankie!
M
Mercia's update14 Nov 2023, 13:19
Reviewer Update
Ek het ****ak gemaak met Ettienne van Global Migrate en hy was regtig 'n absolute plesier om mee saam te werk. Vanaf my eerste boodskap aan hom het hy vinnig gereageer en was hy baie gewillig om te help. Hy het al my vrae oor die visumproses vir emigrasie na Australië vanuit Suid-Afrika beantwoord en sommige van sy antwoorde kon letterlik nêrens anders gevind word nie. Hy het enige vrae of bekommernisse wat ek gehad het, volledig verduidelik, sonder dat ek enige twyfel of onbeantwoorde vrae oor gehad het. Hy het moeite gedoen om my dokumente sorgvuldig deur te neem en het my 'n paar visumopsies gegee. Hy het beslis baie nodige hoop vir die toekoms vir ons gesin gegee. Van dag een af was hy so hulpvaardig en het hy onmiddellik op enige vrae geantwoord. Ek het vantevore ander agente ge****ak, en sommiges het 48 uur geneem om op een vraag te antwoord, wat die proses baie ontmoedigend en lank laat voorkom het. Ek was moedeloos... Ettienne is altyd bereid om meer en meer hulp aan te bied en ek kan sien dat hy werklik soveel as moontlik wil help. Hy weet wat hy doen, dit is veseker. Hy kan baie trots wees, want hy gaan mense se lewens verander deur dit moontlik te maak vir gesinne om weer bymekaar te kom wat oral oor die wêreld versprei is. Sy werk is deeglik en hy voel soos 'n vriend wat ek enige tyd kan ****ak vir enige vrae wat ek mag he en hy sal uit sy pad gaan om elke antwoord volledig te verduidelik. Ek gaan hom aanbeveel aan enigiemand wat wil emigreer. As 'n globale maatskappy wat met mense se toekoms werk, is Ettienne beslis meer werd as 'n stuk goud. Absolute top agent! Verseker die beste waarmee ek al in ****ak was. Ek was moedeloos die eerste dag toe ek ****ak gemaak het met Ettienne n paar dae terug en nou sit ek hier met geen vrae, n groot glimlag op my gesig en n toekoms in Australie waar my 4 jarige seuntjie gaan groot word saam met sy nefies. Ettienne, bitter baie dankie vir al jou moeite! Jy gaan nog baie drome laat waar word. Ons as n gesin en familie waardeer jou opreg en sal altyd dankbaar wees vir jou top diens. Bitter baie dankie!
Global Migrate's replyOfficial
14 Nov 2023, 13:27Ek waardeer opreg die tyd wat jy geneem het om jou waardevolle terugvoer te deel. Dit is 'n absolute voorreg om te hoor dat Ettienne jou so positief ondersteun het op die reis na emigrasie na Australië.
Dit is duidelik dat Ettienne nie net professioneel vaardig is nie, maar ook 'n ware toegewyde vriend in hierdie proses. Ek is verheug om te sien dat sy vinnige reaksie, volledige verduidelikings, en bereidwilligheid om te help, 'n betekenisvolle impak op jou emigrasie-ervaring gehad het.
Ons waardeer jou vertroue in Global Migrate en is bly dat Ettienne die pad vir jou gesin en familie na 'n opwindende toekoms in Australië geopen het. Ons sal seker maak dat jou dank aan hom oorgedra word, en ons sien uit daarna om jou verdere vordering te volg.
Dankie dat jy Global Migrate gekies het vir hierdie belangrike reis. Ons sien daarna uit om jou te ondersteun terwyl julle die volgende hoofstuk in Australië begin!

Global Migrate's reply14 Nov 2023, 13:27
Official
Ek waardeer opreg die tyd wat jy geneem het om jou waardevolle terugvoer te deel. Dit is 'n absolute voorreg om te hoor dat Ettienne jou so positief ondersteun het op die reis na emigrasie na Australië.