Mm
Maggie maggie.veldsman
1 reviews | Active since Jun 2023
14 Jun 2023, 00:33
Ons migrasie konsultante is Ettienne en Cindy
Ons migrasie konsultante is Ettienne en Cindy. Hulle is albei ongelooflik hulpvaardig, vriendelik en stiptelik in hulle werk. Die migrasie proses is eenvoudig verduidelik en hulle beantwoord onmiddelik enige vrae. Ons kan beslis vir Global Migrate aanbeveel.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)Global Migrate's replyOfficial
31 Jul 2023, 12:47Dankie Maggie!
Global Migrate's reply31 Jul 2023, 12:47
Official
Dankie Maggie!
