Aa
Anton anton.els.sa

1 reviews | Active since Dec 2023

13 Dec 2023, 08:17

Ek het 'n wonderlike ervaring gehad met Ettienne en die Global Migrate span so vêr

Ek het 'n wonderlike ervaring gehad met Ettienne en die Global Migrate span so vêr. Ek het Global Migrate gevind via 'n advertensie op Instagram en het via hulle webblad uitgeryk na hulle vir meer inligting oor emigrasie geleenthede. Global Migrate was vinnig om terug te kom na my toe, met vriendlike en hulpvaardige diens. Ettienne het 'n omvattende inleiding en deurlopende ondersteuning verskaf tydens die eerste fase van my emigrasie proses, en ek sien uit om die res van die proses saam met Global Migrate te voltooi.

0
Replies (1)
Global Migrate
Global Migrate's reply13 Dec 2023, 08:29
Official
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!