JC
Japie C

1 reviews | Active since Jul 2014

18 May 2015, 19:39

Global Carbon / G Carbon Spam

Global Carbon belowe als maar hulle produk lewer NIE. Hulle geld terug waarborg glo my na amper 2 jaar gebeur ook nie! Moet asb geen van hulle produkte koop nie. Hope mense het my al gebel i.v.m. die produk (UPS of POC) voordat hulle dit gekoop het en gelukig kon ek hul van my en baie ander se ondervinding met Global Carbon of GCarbon vertel en afgeraai om produk te koop. As jy dalk oorweeg om 'n produk van Global Carbon te koop dink weer en lees ook wat ander mense se ondervinding is. Doen navorsing. Daar is verseker produkte om te koop wat regtig werk en ook 'n naverkoop diens kan lewer. Vir meer inligting of as jy een van die baie mense is wat die produk reeds gekoop het en ontevrede is, s***el my by *** of e-pos [Email Removed] Japie

0
Replies (0)