1 reviews | Active since May 2015
dag 13 sonder warm water... and counting !
Vorige klagte was dag 7... Ons trek vandag op dag 13 sonder warm water..

Ek het groot geword dat mens trots is jou produk of werk moet he.. Ek weet nie hoe kry die hele span van Global Carbon dit reg om in die aande te slaap nie .. Diens is seker een van die belangrikste aspekte van enige onderneming , en glo my die word Diens bestaan nie in Global Carbon se woordeskat nie.

Soos genoem sit ek nou 13 dae sonder warm water nadat ek global carbon se sisteem op my Geyser geinstalleer het, 'n huis vol siek kinders en koue baddens.. Ek het seker al 26 oproepe gemaak die laaste 13 dae .. Callcentre, Evert , Gert, Divan , Thinus.. En elke keer kry ek dieselfde antwoord.. \Mnr een van die tegnikuste sal u nou s***el "

Wel"