RN
Reinhardt N

1 reviews | Active since May 2015

06 May 2015, 16:20

7 dae sonder warm water .. 5 oproepe - 2 SMS 'e

12 maande gelede het ek my oor uitgeleen en 'n geyser systeem deur G-Carbon laat installeer..
Die kopseer het ingekom toe die Geyser systeem nie meer werk nie.. Eers het dit begin raas .. en as ek praat van raas, dan is dit so erg dat nie ek, my vrou of 3 kinders kan slaap in die aande nie... Dit was verlede jaar - ek het die callcentre gebel, en 3 dae later het Thinus die eenheid kom vervang ...

So die eerste eenheid het 7 maande gehou ...

Woensdag verlede week het die 2 de eenheid weer begin raas in die dak .. Die keer erger as die eerste eenheid wat hulle vervang het .. Donderdag oggend sit ek en my vrou en 3 kinders sonder warm water ! Nie eers 5 maande nadat die vorige een vervang is nie. Ek het met Thinus gepraat , hy het gese ek moet die kantoor bel om call te log.. Met GERT gepraat donderdag 6 dae terug 8h42.. Die swakste diens wat ek in my lewe nog gekry het .. Hy sal iemand uitstuur... Nog niks het gebeur nie... Vanaand stort ek en my hele gesin weer koud !
7 Dae sonder warm water . .. Swak Swak Diens .... En Gert kan nie eers vir my se wat het gebeur met my versoek 6 dae terug nie... Hy sal my nou glo terug bel... Dink mooi voor julle G Carbon gebruik

0
Replies (0)