NL
Nico L
1 reviews | Active since Dec 2015
27 Dec 2015, 10:36
25% Terug betaal waarborg realiseer nie
Ek (Nico Luus) het 'n brief met meer as 50 vrae om te antwoord aan Global Carbon gestuur omdat hy nie met hul produk tevrede is nie. \Ek het in 2013 'n produk by Global Carbon bekom wat veronderstel is om 'n mens te help krag spaar. Dit het my R24 000 gekos en is by my huis ge?nstalleer. Global Carbon waarborg 'n 25%-besparing of jy kan jou geld terugkry."Ek het Global Carbon se produk ses maande lank gebruik en somme gemaak oor hoeveel hy bespaar het. \""Volgens my berekeninge het ek omtrent 11% bespaar. Ek was nie hiermee gelukkig nie en het Global Carbon om 'n verduideliking gevra. Ek het met verskeie persone gepraat"
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)