1 reviews | Active since Mar 2018
swak swak diens.
eisnommer ********** Dinamic Insurance Ref **********
Opdrag is alreed Maandag gegee vir die insit van n nuwe glas in my skuifdeur. Ek wou eers my bybetaling uitsorteer, maar het Dinsdagoggend 8 uur ges***el en n boodskap gelos vir Rebecca wat glad nie teruggekom het na my toe nie. Het 1 uur weer ges***el en weer n boodskap gelos waar sy na n uur teruggekom het na my toe. Die reeling was dat hulle gister oggend baie vroeg daar sou wees. 11 Uur het die fitter my ge****ak en gevra kan hy die glas kom vervang en ek het gevra hoekom nou eers. Hy het eers na 11 die oprag van Rebecca gekry. Hy het uitgegaan en toe kon hulle niks doen nie, want daar is n veiligheidshek. Ek het herhaaldelik dit aan Rebecca genoem dat daar n veiligheidshek is, maar dit is nie deurgegee nie. Nou moet hulle n welder uitstuur en die glas is nog nie vervang nie. Sy het my vanoggend ges***el en dit eers deurgegee. Nou is 2 dae verby en nou wil hulle dit baie vinnig herstel. Dink dit is uiterse swak diens
Good Day
Thank you for bringing this matter to our attention, it is unfortunate that you received poor service from one of our branches.
We will investigate this matter further on our side and alert the consultant that assisted you with your claim to the matter.
Kind regards
CSI department