kk
kurt.nell kurt.nell

1 reviews | Active since Jan 2017

06 Jan 2017, 17:59

Swak diens personnel & bestuur

<p>Glasfit vredenburg die slegte diens Wat mens kan kry. Die onvangs dames of bestuur almal sit kwaat daar niks groed nie kan ek help dit is al niks halo of bye nie. personeel se gaan haal self die skyf af dit le om die draai kyk daar. slegte diens dan weet hulle ook nie van onverskoning vra nie. </p>

0
Replies (1)
Glasfit
Glasfit's reply08 Jan 2017, 16:20
Official

Dear valued client, Glasfit head office apologised profusely for the level of service your received from our fitment centre. I am personally investigating your complaint and will supply you with feedback at my very soonest.