MP
Marinda P
1 reviews | Active since Mar 2010
02 Mar 2016, 11:19
Kwotasie
Ek sukkel nou al vir 'n week lank om met iemand te kan praat vir 'n kwotasie vir 'n voertuig. Hulle stuur my regtig van die een persoon na 'n ander en niemand help my nie. Ongelukkig is Glasfit deel van ons versekering en moet ek noodgedwonge by hulle ook 'n kwotasie aanvra....
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)