IS
Ilse S

1 reviews | Active since Dec 2017

05 Sept 2024, 11:12

Glasfit Worcester - Uitstekende diens!!

Uitstekende diens & die vriendelikste span mense wat ek in 'n lang tyd teë gekom het.

Sal beslis hulle dienste aan beveel!

* Update*

Is vir 'n t****e keer terug en indien moontlik was die diens nog bietjie beter! Hulle gaan beslis die ekstra myl vir hulle kliënte!

Sal verseker terug gaan na hulle toe!!

0
Replies (0)